Ons woon in 'n klein dorpie, Allanridge, naby Welkom in die Vrystaat. Ons is 'n afgetrede egpaar en ons honde is soos ons kinders Ons was Afrigter van SA DERBY 2007 Wenner nl Survivor van Wilger HokkeFoto 1 Elvis, ons eerste, het sy eerste groot race op 8 maande gewen, nl Statomart Classic o/9 maande 200m (2006) 2007 - 9 maande af weens beserings - 3de Goldfields Kampioenskappe Kortpad Reuns 2008 - Champion Hondeblokkies Wenner 300m Reuns Foto 2 Queen of Diamonds: 2007 - 3de Golfields Kampioenskappe Kortpad Tewe 2008 - Champion Hondeblokkies wenner 300m Tewe Foto 3 Hippie: 2007 - 6de SA Puppy Derby - 1e Statomart Classic 0/18 maande - 2de Goldfields Kampioenskappe Middelafstand 2008 - 1ste Champion Hondeblokkies 500m Tewe Foto 4 Ons jongstes- rustige slapie Foto 5 - Stinger - 2006-Goldfields Puppy Plus van die jaar 2007- 1ste Statomart Classic 300m Reuns - 1ste Jack Daniels Classic 300m Reuns - Jack Daniels Classic Blits vd Dag - 3x Foxmead Anic Classic 300m Reun Wenner - Goldfields Cup 300m Reun Kampioen - Cosolation Derby Wenner (500m) - Goldfields Korpad Reun vd Jaar - Goldfields Kampioen Reun vd Jaar Foto 6 Expert's Thunder: 2006- Statomart Classic Wenner 0/12maande 200m 2007- 1ste Champion Hondeblokkies 0/24 maande - 5de in SA Derby (500m) - 2de in SA Kampioenskappe (500m) - 2de Goldfields Puppy Plus (300m) - 1ste Golfields CC Classic (500m) - 3de Goldfields Kampioenskappe Langpad Reuns 2008 - 1ste Champion hondeblokkies 500m Reuns - 1 ste Jack Tarr Classic 500m Reuns
|